Landloopprestasies


Ons skool het uitmuntende langasemtalent. Ons het gister aan die Distrik Landloop Kampioenskappe deelgeneem en hier is die uitslae:

Anel van Zyl 0/16 - 1ste plek Sonja Schutte 0/17 - 2de plek Dirk Wijnbeek 0/14 - 5de plek Cayden Webb 0/16 - 4de plek

Al hierdie atlete gaan deur na Gauteng op 2 September 2017.

Agt van ons ander atlete eindig onder die top 10.

Ons is trots op elkeen van julle, julle is sterre.

#Landloop #Sport #egjansen

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.