Skaakuitslae


Ons Senior- en Juniorskaakspan het op 10 Mei teen Hoërskool Elspark gespeel en gewen.

Die tellings lyk soos volg:

Juniors wen 5 - 1 Seniors wen 6 - 0

Baie geluk - ons is trots op julle!

Jansiegroete.

#Skaak #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport