top of page

E.G. Jansen Help Met Bydra


Hoërskool Dr. E.G. Jansen het R10000 oorbetaal vir Christo Venter se operasie. Ons wil graag ander skole ook vra om 'n bydrae te maak.

Christo was die 17de Mei in 'n motorfiets ongeluk in Brakpan, Hy is 'n leerling van Hoërskool Die Anker. Die berig was in die Brakpan Herald koerant. Lees meer hieronder:

http://brakpanherald.co.za/…/hoerskool-leerder-motorfietso…/

CJ VENTER ABSA 4055487572 632005 Ref: tuki

Jansiegroete.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page