Trots Op Ons Oud-Jansies


Oud-Jansies en susters Kaila Flemming (Suid-Gauteng) en Miecke Flemming (Noordwes) het tydens die afgelope Senior Interprovinsiale Dameshokkietoernooi in Johannesburg teen mekaar te staan gekom. Kaila het hierdie rondte 4 - 3 gewen!

Jansiegroete.

#Oudjansies #Sport #Hokkie

0 comments

Recent Posts

See All