top of page

Tennisliga-uitslae


Vrydag, 5 Mei, se wedstryduitslae is soos volg:

Seuns Eerstespan wen Benoni High 44 - 28 Dogters Tweedespan wen Hans Moore 41 - 15

Donderdag, 11 Mei, se wedstryduitslae is soos volg:

Seuns Eerstespan wen Hans Moore 51 - 12 Seuns Tweedespan wen Hans Moore 44 - 12

Baie geluk aan die spelers met hierdie uitstekende uitslae!

Jansiegroete.

#Tennis #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page