top of page

Vivarte Kunstefees


Kom maak gerus 'n draai by ons Kunsuitstalling in die saal. Kunstenaars van gr. 0 tot gr. 12 het deelgeneem. Meer as 200 kunsstukke is ontvang.

Beoordeling het op 8 en 9 Mei plaasgevind. Baie geluk aan elke deelnemer met uitsonderlike werk!

Die hoogste punt is aan Jean - Marie Potgieter, van Hoërskool Dr. E.G. Jansen, toegeken. Ons plaas met trots 'n foto van haar kunswerk.

Alle itemwenners sal by die Vivarte Prestige Aand hulle medaljes ontvang. Uitnodigings sal binnekort gestuur word

Jansiegroete.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page