Uitslae Van Netballiga


Hoërskool Dr. E.G. Jansen neem deel teen Hoërskool Oosterlig en die tellings is soos volg:

Eerstespan: EG Jansen 58 Oosterlig 23

O/17A: EG Jansen 31 Oosterlig 9 O/16A: EG Jansen 20 Oosterlig 15 O/15A: EG Jansen 26 Oosterlig 8 O/14A: EG Jansen 21 Oosterlig 15

Tweedespan: EG Jansen 29 Oosterlig 0

O/17B: EG Jansen 9 Oosterlig 11 O/16B: EG Jansen 5 Oosterlig 32 O/15B: EG Jansen 12 Oosterlig 27 O/14B: EG Jansen 12 Oosterlig 10

O/16C: EG Jansen 9 Oosterlig 11 O/15C: EG Jansen 22 Oosterlig 8 O/14C: EG Jansen 17 Oosterlig 8

Baie geluk hou so aan!

Jansiegroete.

#Sport #Netbal

0 comments

Recent Posts

See All