Skeppende Kunste


Daar word elke Woensdag kunsklasse aangebied in juf. A Jordaan se klas vanaf 14:15 tot 16:15.

Almal is welkom, kom ontdek jou kreatiewe kant!

Kontakbesonderhede: Sheree: 083 227 1477 E-posadres: sheree@compassionart.co.za http://www.compasionart.co.za/

Jansiegroete.

#KunsKultuur #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All