top of page

Hokkiedogters


Baie geluk aan die volgende dogters wat gekies is om Oos-Gauteng tydens die interprovinsiale streektoernooi in Krugersdorp vanaf die 1 - 5 Julie te verteenwoordig.

Die o/14- hokiedogters neem op 14 Mei om 08:30 deel aan die gekombineerde Gautengproewe by Hoërskool Noordheuwel te Krugersdorp.

O/14A:

M. Strydom M. Louwrens C. Bruwer J. Van Nieuwenhuizen

O/14B:

T. Martins T. Eckley S. Van den Heever

Baie sterkte!

Jansiegroete.

#Hokkie #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page