top of page

Tuks Skolereeks


Die o/14- en o/15- seunshokkiespanne het deelgeneem aan die finale by die Tuks Skolereeks.

Hulle het die volgende; uitslae behaal:

0/14: EG Jansen 1 Kempton 4 0/15: EG Jansen 2 Monnas 2

Baie geluk julle - ons is verskriklik trots.

Jansiegroete.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page