top of page

Hendre Stassen


Hendre Stassen

Hoërskool Dr. E.G. Jansen is verskriklik trots op Oudleerling Hendre Stassen wat gekies is vir die Springbok junior oefengroep wat tydens die o/20-Wêreldbeker rugbykampioenskap (2017) in aksie sal wees.

Jansiegroete.

#Oudjansies #Sport #RUGBY

1 comment

Recent Posts

See All
bottom of page