Eerste Paar Graad 7's By Opedag
Van ons eerste graad 7's by die opedag was Taylor Potgieter van Laerskool Westwood en Hayley Bronkhorst, onderhoofmeisie van Laerskool Concordia by Chrizanne Pretorius, die bemarkingsonderwyseres van Hoërskool Dr. E.G. Jansen.
Ons hoop om julle ook volgende jaar te sien.
Jansiegroete.
