Dankie Aan Die Onderhoudspan


Ons wil net 'n baie spesiale dankie rig aan Frikkie Coetzee en sy span. Hulle bydra; tot die opedag was van onskatbare waarde en ons sou nie sonder hulle kon klaarkom nie.

Jansiegroete.

#ALGEMEEN #Opedag #Personeel

0 comments