Skaakliga


Baie geluk aan Hoërskool Dr. E.G. Jansen se skaakspelers wat gister teen Hoërskool Voortrekker gespeel en gewen het.

Die Seniors wen 5.5 - 0.5

Die Juniors wen 5 - 1

Jansiegroete.

#Sport #Skaak

0 comments

Recent Posts

See All