GSS-proewe


Baie sterkte aan die volgende dogters wat op Saterdag 6 Mei aan die finale rondte GSS-proewe gaan deelneem.

U/14 Aphelele Mgoza

U/15 Alyssa Trahms Alisson Steyn

U/17 Kara Momberg Claudia J v Rensburg

U/19 Nicole Dicks Bianca van Lelyveld Sam Mgoza Lizelle Goosen

Jansengroete.

#Netbal #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport