• Chrizanne Pretorius

TENNIS TERUGVOERING


Baie geluk aan ons eerstespan tennis wat 4 plekke opgeskuif het in die Tuksreeks.

Seuns: Ewalt Kriek(kaptein) Diaan Claassen Julian Pretoruis Diaan Dreyer Rudolph Bredenkamp

Dogters: Rochelle Malherbe (kaptein) Avé Nortje Lorraine Greyvenstein Euanne Veldtman

Jansiegroete.

#Tennis #Sport

0 comments

Recent Posts

See All