• Chrizanne Pretorius

Laerskool Concordia Kom Sê Hallo...


Tristan Pelser (Onderhoofseun) en Hayley Bronkhorst (Onderhoofmeisie) het eergisteroggend vir ons hoof, mnr. Leon de Beer, kom hallo sê en ook net; 'n klein geskenkie saamgebring. "Julle het nou my dag gemaak," was mnr. De Beer se reaksie. "Dis altyd lekker om van ons buurskool se kinders te ontmoet".