• Dr. E.G. Jansen

Hoerskool Dr EG Jansen bied aan: VIVARTE KUNSTEFEES


2 Mei tot 15 Mei 2017


* Afrikaans Drama * English Drama * Redenaars * Public Speaking * Skryfkuns * Creative Writing * Sang * Dans * Kuns

Hoekom is VIVARTE so gesog?

* Bekwame beoordelaars! * Verdien kultuurpunte! * Wen sertifikate, medaljes, trofee en kontantpryse! * Voorskool tot Gr12 - deelnemers.

Navrae:

D Swart 0837878886 K Zevenbergen 0835563513


#KunsKultuur #Vivarte

0 comments

Recent Posts

See All