top of page

Hoërskool Dr EG Jansen vriendskaplik atletiek - pragfoto's


Hoërskool Dr EG Jansen het op Vrydag 20 Januarie ‘n vriendskaplike byeenkoms saam met Hoërskool Driehoek en Hoërskool Garsfontein gehou. Daar was vele goeie prestasies en ons sien uit na ‘n belowende seisoen.

#ATLETIEK #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page