AANKONDIGING VIR SUPER INTERHOËR ATLETIEKSPAN
Hier is die aflaaibare pdf van die Atletiekspan vir Woensdag die 1ste Maart 2017 se NWU Pukke Interskole Atletiek by Orkney. Ek het ook die rooster vir die dag hier aangeheg. Baie sterkte aan elke atleet.
Atlete Span Jansen Pukke Interskole
