Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

'n Jansie ...
Glo in God, as die Heerser oor alle volkere en nasies.
Handel volgens die reëls en waardes van sy skool en gemeenskap.
Anker sy geloof in God, sy volk en in homself.
- Is Nederig teenoor sy minderes en bedagsaam teenoor sy gelykes.
- Is Dankbaar vir sy talente en gawes,
- is Hardwerkend, toegewyd en pligsgetrou.
- Aspireer altyd na beter prestasies volgens sy vermoë.
- Antwoord altyd positief op uitdagings.
- Fokus doelbewus en met geloof op die toekoms.
- Moet sigbare bewys lewer van sy leuse: ONS SAL HANDAAF