VOORLOPIGE TYE VIR DIE GR 12S
Ma. 1 Junie
08:00-09:00 Ontvangs, skandering en register teken
09:00-10:00 Indeel van leerlinge en die hoof spreek groep toe
10:00-12:00 Sessie 1 (Kombinasie 1)
12:00-13:00 Pouse en ontsmetting van lokale
13:00-15:00 Sessie 2 (Kombinasie 2)
Di.2, Vr. 5 en Wo. 10 Junie
08:00-09:00 Ontvangs, skandering en register teken
09:00-11:10 Sessie 1 (Kombinasie 3 en 10 min. LO vir elke groep)
11:10-12:00 Pouse en ontsmetting van lokale
12:00-14:00 Sessie 2 (Kombinasie 4)
14:00 Skool verdaag
Do. 4 en Di. 9 Junie
08:00-09:00 Ontvangs, skandering en register teken
09:00-11:00 Sessie 1 (Kombinasie 1)
11:00-12:00 Pouse en ontsmetting van lokale
12:00-14:00 Sessie 2 (Kombinasie 2)
14:00 Skool verdaag
Wo. 3, Ma. 8 en Do. 11 Junie
08:00-09:00 Ontvangs, skandering en register teken
09:00-11:00 Sessie 1 (Kombinasie 5)
11:00-12:00 Pouse en sanitering van lokale
12:00-14:00 Sessie 2 (Kombinasie 6)
14:00 Skool verdaag
Vr. 12 Junie
Leerlinge verdeel in registerklasverband vir LO