top of page
Untitled design (17).png

ATLETIEK

Direkteur - ATLETIEK/LANDLOOP
Mnr. P. Kompagnie

ATLETIEK

Kompetisie is goed vir jou!

Atletiek is 'n versameling sportaktiwiteite wat mededingende hardloop, spring, gooi en loop insluit. Die klem val hier op die woord mededingend, of kompeterend.  Atletiek dwing jou om jou beste te gee. Jy is heeltyd gefokus om te verbeter, om sterker te word, om aan te hou en om eerste te kom. Dit is belangrike eienskappe vir jou lewenspad vorentoe.

​Om te wen, is natuurlik nie alles nie, maar die strewe na 'n beter weergawe van jouself is waarmee E.G. Jansen se atletiek jou wil help. 

​Fasiliteite:
​Hoofveld met spreiligte (Atletiek en Rugby)​

bottom of page