Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Poste beskikbaar
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 29, 2018

    Poste beskikbaar

    Hoërskool Dr. E.G Jansen het vakante Wiskunde- en Wetenskap Onderwysposte vir gr. 8 tot 12. Moet diens kan aanvaar vanaf 1 Januarie 2019. Buitemuurse betrokkenheid is 'n vereiste. Indien u belangstel stuur asseblief u CV en bewys van SACE registrasie na sandy@egjansen.co.za. Sluitingsdatum: 5 Desember 2019 Jansengroete. #ALGEMEEN #Personeel
    0 views
    Nuwe aanstelling: Mirinda du Plooy - Afrikaansonderwyseres
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 13, 2018

    Nuwe aanstelling: Mirinda du Plooy - Afrikaansonderwyseres

    E.G. Jansen wil graag vir juffrou Mirinda du Plooy verwelkom vanaf Hoërskool Die Anker. Sy is sedert 1995 in die onderwys. Sy sou ook vir 2 jaar gaan skoolhou het in Kurdistan, Irak, maar is as gevolg van oorlogsgeweld daar teruggestuur na Suid-Afrika. Sy glo dat E.G. Jansen die beste Afrikaanse Hoërskool in Gauteng is. Haar motto is: "All work and no play, makes Jack a dull boy. Dit is vir my baie belangrik dat kinders ook sosiaal ontwikkel. 'n Gesonde brein kan net werk
    0 views
    Nuwe aanstelling: Dirk Odendaal - Konditioneringsafrigter en Sportwetenskaplike
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 13, 2018

    Nuwe aanstelling: Dirk Odendaal - Konditioneringsafrigter en Sportwetenskaplike

    Baie welkom aan Dirk Odendaal. Hy gaan die rugbyspelers help om hulle doelwitte te bereik. Hy glo dat 'hy n verskil kan maak in elke rugbyspeler se lewe deur hulle te leer om ander bo hulleself te stel en hard te werk vir wat jy in die lewe wil bereik. Dirk was ook al voorheen betrokke by E.G. Jansen en het ook rugbyspelers gehelp in skole soos Marais Viljoen en Menlopark. #WelkomByJansen #Sport2018 #RUGBY #Sport #Personeel
    0 views
    Nuwe aanstelling: Rudi Dames - Rugbydirekteur
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 13, 2018

    Nuwe aanstelling: Rudi Dames - Rugbydirekteur

    E.G. Jansen wil graag vir Rudi Dames, ons nuwe rugbydirekteur, verwelkom. Rudi was vir 12 jaar betrokke by Glenwood High School en daarna vir 2 jaar by Pretoria Boys High. Hy was verder ook betrokke by die Sharks O/21-span se afrigting en is tans betrokke by TUKS se eerstespan afritgting. Hy het ook vir 3 jaar lank afrigting gegee vir die Sharks Cravenweek spelers. Rudi is ook een van min afrigters in Suid-Afrika wat 'n vlak IRB-3 rugbyafrigter opleiding het. Rudi het d
    0 views
    Nuwe aanstellings: Reghardt Botha - Sportdirekteur:
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 13, 2018

    Nuwe aanstellings: Reghardt Botha - Sportdirekteur:

    Baie welkom terug aan Reghardt Botha - 'n ou bekende. Hy is aangestel as E.G. Jansen se nuwe sportdirekteur. Kort Geskiedenis: Reghardt was 12 jaar betrokke by E.G. Jansen voordat hy vir 2 jaar by Hoërskool Menlopark aangesluit het. Reghardt is ook afrigter vir die Tuks eerstespan en het vir 10 jaar die Brakpan Rugbyklub se eerstespan afgerig. Hy was ook vir 3 jaar betrokke as afrigter by die Cravenweek. Reghardt glo in E.G. Jansen. "Dit is 'n "great" skool! Ek wil weer
    0 views
    Totsiens aan Juffrou Magda Slabbert
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 13, 2018

    Totsiens aan Juffrou Magda Slabbert

    E.G. Jansen het juffrou Magda Slabbert tydens ‘n spesiale vaarwelete gegroet as onderwyseres van Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Hier is 'n paar interessante feite van juffrou Slabbert wat julle dalk nie weet: Aanstellingsdatum: 1 Januarie 1992 Vakke aangebied: Wiskunde Buitemuurse aanbiedinge: Hokkie Eerste indrukke van E.G. Jansen: "Die dogters se rokkies is baie, baie, baie geel." Grootste verskil wat E.G. Jansen in Juffrou se lewe gemaak het: "Ek was besig, besig,
    0 views
    Ons personeel het altyd 'n glimlag...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 12, 2018

    Ons personeel het altyd 'n glimlag...

    #egjansen #Personeel #ALGEMEEN
    0 views
    Onderwysersdag by E.G. Jansen
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 13, 2017

    Onderwysersdag by E.G. Jansen

    Onderwysersdag word wêreldwyd op 5 Oktober gevier, maar aangesien Suid-Afrika se dag in die skoolvakansie val, vier ons dit vandag. Elke onderwyser het dan ook 'n heerlike pizza en botteltjie "Happy Pills" gekry. JANSIES WAARDEER ALLE ONDERWYSERS. Dankie vir daardie ekstra myl, goeie woord, aanhou probeer en omgee. Julle is almal kosbaar. You are: T: Talented E: Elegant A: Awesome C: Charming H: Helpful E: Efficient R: Receptive Jansiegroete FEDSAS #DankieOnnie #egjanse
    0 views
    Dankie Aan Die Onderhoudspan
    Chrizanne Pretorius
    • May 5, 2017

    Dankie Aan Die Onderhoudspan

    Ons wil net 'n baie spesiale dankie rig aan Frikkie Coetzee en sy span. Hulle bydra; tot die opedag was van onskatbare waarde en ons sou nie sonder hulle kon klaarkom nie. Jansiegroete. #ALGEMEEN #Opedag #Personeel
    0 views
    1
    2

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.