Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Derbywedstryde:
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 3, 2019

    Derbywedstryde:

    Kom kyk gerus na ons vriendskaplike derbywedstryde teen Hoërskool Kemptonpark. Dit gebeur hierdie Saterdag, 6 April vanaf 08;00. #Rugby2019 #Netbal2019 #Hokkie2019 #Sport #Hokkie #Netbal #RUGBY
    46 views
    Netbal oefening...
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 28, 2019

    Netbal oefening...

    Die O/13A-netbaldogters van Laerskool Jan van Riebeeck het vandag by E.G. Jansen hulle vaardighede kom slyp. Dit lyk na pienk-pret! #Netbal2019 #NetbalByJansen #Netbal #Sport
    33 views
    Sportprogram: NWU-Skolereeks
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 8, 2019

    Sportprogram: NWU-Skolereeks

    Hoërskool Rustenburg vs. Hoërskool Dr. E.G. Jansen, 9 Maart 2019. Baie sterkte aan elke leerling wat deelneem. #SportByJansen #GaanGroot #NWUSkolereeks #Sport #Netbal #Hokkie #RUGBY
    64 views
    Century 21 bederf ons Netbaldames
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 4, 2019

    Century 21 bederf ons Netbaldames

    Baie dankie aan Daleen Nel van Century 21 East Rand wat E.G. Jansen se netbaldames geborg het met 'n hoedjie en 'n t-hemp. Daleen is ook aangewys as die nasionale top agent van Century 21 Eiendomme. E.G. Jansen is trots op haar! https://www.facebook.com/century21eastrand/ Kontak gerus vir Daleen op 083 307 3128 vir al jou eiendoms behoeftes. #BorgeIsBelangrik #Century21 #Borge #Netbal #Sport
    20 views
    NETBALBRAAI & CAPPING AAND
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 31, 2019

    NETBALBRAAI & CAPPING AAND

    Op Saterdag, 2 Februarie om 16:30 is ons amptelike netbalbraai en eerstespan "capping'. Ons nooi al ons netbalouers uit om die middag te kom geniet. Ons gaan lekker kuier, mekaar leer ken en ons eerste span pappas ondersteun in hulle wedstryd teen die eerste span dogters. Ons vra dat die ouderdomsgroepe die volgende sal bring. Skool verskaf die braaiers en baie pret. Elke familie bring eie vleis en drinkgoed. (Geen alkohol) Eerstes - Slaaie / Bykosse O/15 - Kole O/14
    22 views
    Netbalproewe: reëlings
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 21, 2019

    Netbalproewe: reëlings

    Die O/14-proewe vind 21 Januarie plaas om 14:15. Die O/15- tot tweedespan proewe is geskeduleer vir môre, 22 Januarie 2019 om 14:15. Netbalgroete #Netbal2019 #NetbalByJansen #Netbal #Sport
    19 views
    Ooievaarstee vir Juf. Delport
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 21, 2019

    Ooievaarstee vir Juf. Delport

    Ons netbaldirekteur gaan binnekort op kraamverlof. Geniet die rustyd, Juffrou Jenny! #Netbal2019 #JansenPersoneel #Netbal #Sport #Personeel
    50 views
    Oud-Jansie: Nuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 29, 2018

    Oud-Jansie: Nuus

    Simone van Vuuren verteenwoordig Centurion Akademiese Netbal gedurende verkseie toernooie in Pretoria en Potchefstroom gedurende 2018 as eerstejaarstudent. Die betrokke span word dan ook as privaat universiteit uitgenooi om aan volgende jaar se USSA-toernooi deel te neem. #OudJansie #Netbal2018 #JansenIsTrots #Netbal #Sport
    19 views
    Netbal: Oefenkamp
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 22, 2018

    Netbal: Oefenkamp

    'n Paar foto's van die netbaloefengroep se kamp buite Naboomspruit hierdie afgelope naweek. #NetbalKamp #JansenNetbal2018 #Netbal #Sport
    40 views
    Netbal: Fast 5-Kampioenskap
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 10, 2018

    Netbal: Fast 5-Kampioenskap

    Baie geluk aan E.G. Jansen se O/15-span wat 3de geëindig het by die Gautengse Fast 5-Kampioenskappe hierdie afgelope naweek. Die Nasionale Kampioenskappe vind plaas vanaf 1-2 Oktober. Baie sterkte aan al die spanne wat gaan deelneem. #Netbal2018 #Fast5 #JansenIsTrots #Sport #Netbal
    25 views
    Nuus oor oud-Jansie:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2018

    Nuus oor oud-Jansie:

    Baie geluk Bianca van Lelyveld wat gekies is vir die nasionale O/19-span wat aan die Bricks-toernooi gaan deelneem. #OudJansieNuus #JansenIsTrots #Netbal #Sport #egjansen #Oudjansies
    18 views
    Netbalnuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2018

    Netbalnuus

    Baie geluk aan Jacky Louwrens wat vir die nasionale O/18-netbalspan gekies is na afloop van die Suid-Afrikaanse Skole Netbal toernooi. #JansenSeTrots #Netbal2018 #Netbal #Sport #egjansen
    28 views
    BAIE DANKIE
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 29, 2018

    BAIE DANKIE

    Baie dankie aan Yvonne en Mike Stassen vir die puik diens wat julle kafeteria tydens die netbaltoernooi gelewer het. Dankie ook vir die fasiliteite wat julle opgerig het. E.G. Jansen is trots op die opgradering. #JansenIsTrots #Netbal #Sport #egjansen
    26 views
    Dag 1 van die Suid-Afrikaanse Skole Netbal toernooi.
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 27, 2018

    Dag 1 van die Suid-Afrikaanse Skole Netbal toernooi.

    https://www.facebook.com/SouthAfricanSchoolsNetballSasn/photos/pcb.1454236924681274/1454236578014642/?type=3&theater #NetbalByJansen #OnsSport #Netbal #Sport #egjansen
    28 views
    Video van opening
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 27, 2018

    Video van opening

    Klein gedeelte van die openings seremonie van die Suid-Afrikaanse Skole Netbal. #Netbal2018 #NetbalByJansen #Netbal #Sport #egjansen
    22 views
    Suid-Afrikaanse Skole Netbal in volle gang
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 27, 2018

    Suid-Afrikaanse Skole Netbal in volle gang

    Busse, busse en nogmaals busse. Dis 'n bekende gesig hierdie tyd van die jaar tydens die Suid-Afrikaanse Skole Netbal week by E.G. Jansen. Ons is so bevoorreg om die topgeleentheid weer te kan akkommodeer en ook om al hierdie talentvolle netbalspelers in aksie te sien. #NetbalByJansen #OnsLiefNetbal #Netbal2018 #Netbal #Sport #egjansen
    66 views
    Netbal aksiefoto's
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 19, 2018

    Netbal aksiefoto's

    Hier is 'n paar foto's van ons netbal spelers in aksie! O/14 FOTO'S O/16 FOTO'S Foto's geneem deur Manie du Plessis. #Netbal2018 #DisOnsSport #Netbal #Sport #egjansen
    25 views
    Netbaluitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 13, 2018

    Netbaluitslae

    Baie geluk aan die O/15B- en O/16C-spanne wat die liga wen hierdie jaar en ook aan die O/14B, O/15A, O/16A, O/16B en O/14C-spanne wat as naaswenners uittree. 'n Groot handeklap vir die O/16C-span wat vir die derde agtereenvolgende jaar ligawenners is! #Netbal2018 #NetbalbyJansen #TrotseJansen #Netbal #Sport #egjansen
    18 views
    Netbal nuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 7, 2018

    Netbal nuus:

    Die Gauteng O/15- Kay Motsepe Skole Netbalkampioenskap vind op 9 Junie in Kenmare plaas. E.G Jansen is een van die skole wat genooi is om te gaan deelneem. Ons wens ons O/15A-span sterkte toe met hierdie toernooi! #Netbal2018 #DisOnsSkool #EGJansen #Sport #egjansen #Netbal
    14 views
    Netbal uitslae:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 15, 2018

    Netbal uitslae:

    #Netbal #Sport #egjansen
    25 views
    1
    2
    3

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.