Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    E.G. Jansen is lief vir kuns
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 18, 2017

    E.G. Jansen is lief vir kuns

    Die Skeppende Kunste leerlinge se kunswerke word tans in die Voortrekker Monument uitgestal, vir n projek deur SANTAM en die Departement van Onderwys. Talentvolle leerlinge #KunsKultuur #egjansen
    11 views
    Itemwenners van Germiston Kunswedstryd:
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 3, 2017

    Itemwenners van Germiston Kunswedstryd:

    Baie geluk aan die volgende E.G. Jansen leerders wat as itemwenners weggestap het by die Germiston Kunswedstryd: Leonie Rossouw Christi-Lee Zevenbergen Shano-Lee Potgieter Zanthe Potgieter Reon Jordaan Lara Taylor Simone de Jager Bernice Swartz #KunsKultuur #egjansen
    54 views
    Bon Voyage Revue DVD nou beskikbaar
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 26, 2017

    Bon Voyage Revue DVD nou beskikbaar

    Die 2017-Revue DVD is nou beksikbaar - 'n pragtige herinnering van hierdie jaar se skitterende revue. Kyk terug op hierdie reis deur vir Richard Oliver (083 454 5071) te skakel om u bestelling te plaas. #ALGEMEEN #egjansen #Revue #KunsKultuur
    40 views
    Skeppende Kunste
    Chrizanne Pretorius
    • May 12, 2017

    Skeppende Kunste

    Daar word elke Woensdag kunsklasse aangebied in juf. A Jordaan se klas vanaf 14:15 tot 16:15. Almal is welkom, kom ontdek jou kreatiewe kant! Kontakbesonderhede: Sheree: 083 227 1477 E-posadres: sheree@compassionart.co.za http://www.compasionart.co.za/ Jansiegroete. #KunsKultuur #egjansen
    36 views
    Vivarte Kunstefees
    Chrizanne Pretorius
    • May 12, 2017

    Vivarte Kunstefees

    Kom maak gerus 'n draai by ons Kunsuitstalling in die saal. Kunstenaars van gr. 0 tot gr. 12 het deelgeneem. Meer as 200 kunsstukke is ontvang. Beoordeling het op 8 en 9 Mei plaasgevind. Baie geluk aan elke deelnemer met uitsonderlike werk! Die hoogste punt is aan Jean - Marie Potgieter, van Hoërskool Dr. E.G. Jansen, toegeken. Ons plaas met trots 'n foto van haar kunswerk. Alle itemwenners sal by die Vivarte Prestige Aand hulle medaljes ontvang. Uitnodigings sal binnekort ge
    181 views
    Vivarte Kunstefees is volstoom aan die gang.
    Chrizanne Pretorius
    • May 11, 2017

    Vivarte Kunstefees is volstoom aan die gang.

    Donderdag, 4 Mei was Afrikaans Drama en "English Drama" vir voorskoolse deelnemers op die planke. Die volgende instansies het deelgeneem: - Smiley Kids Elspark - Rynfield Kleuterskool - Rynfield Plyhouse - Nerine Kleuterskool - Musiekgoggas - Artkloppies - Privaatinskrywings Al 120 items was van hoogstaande gehalte. Die hoogste punt van die dag is toegeken aan Marco Kruger. Medaljewenners sal by Vivarte se Prestige aand aangekondig word. Foto aangeheg: Smiley Kids Elspa
    46 views
    Koor
    Chrizanne Pretorius
    • May 8, 2017

    Koor

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen se koor het op 6 Mei 2017 deelgeneem aan die prestige Collegium koorfees. Ons koor het pragtig gesing en die aand was 'n reuse sukses. Ons is trots op hulle. Jansiegroete. #koor #KunsKultuur
    41 views
    Hoerskool Dr EG Jansen bied aan:
VIVARTE KUNSTEFEES
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 30, 2017

    Hoerskool Dr EG Jansen bied aan: VIVARTE KUNSTEFEES

    2 Mei tot 15 Mei 2017 * Afrikaans Drama * English Drama * Redenaars * Public Speaking * Skryfkuns * Creative Writing * Sang * Dans * Kuns Hoekom is VIVARTE so gesog? * Bekwame beoordelaars! * Verdien kultuurpunte! * Wen sertifikate, medaljes, trofee en kontantpryse! * Voorskool tot Gr12 - deelnemers. Navrae: D Swart 0837878886 K Zevenbergen 0835563513 #KunsKultuur #Vivarte
    542 views
    Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 23, 2017

    Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017

    Op 14 Maart 2017 en 16 Maart 2017 bied Hoërskool Dr. E.G. Jansen die Interdorp – redenaars kompetisie aan. Ons wil graag baie dankie sê aan die volgende deelnemende skole: 1. Hoërskool Die Anker 2. Leeuwenhof Akademie 3. Hoërskool Oosterlig 4. Hoërskool Elspark 5. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool) Die twee aande het redenaars van uitstaande gehalte gelewer – baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Elkeen was ‘n wenner. Uitslae: 14 Maart 2017 – Juniors Gra
    132 views
    123
    4

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.