
'n Boodskap van Jansen Hokkie
Moenie bid vir 'n makliker lewe nie, bid vir sterker vlerke. 'n Inspirerende boodskap van die E.G. Jansen O/14-hokkiespan en direkteur Mnr. Eon Thiart.
Bly positief en aktief hierdie grendeltyd. Fokus op die jou seëninge.
Jansengroete.
#HokkieBlyAktief #HokkieByJansen #Hokkie2020