Klokluiseremonie:
Ons nuwe Gr.8's 2019 lui die klok by Jansen. Nou kan hulle hoërskool loopbaan in alle erns begin.
Hier is 'n link na 'n video van DigiTV van die klokluiseremonie: https://digitv.co.za/#/video/5349/Vod
#Graad82019 #KlokluiByJansen #Graad8 #ALGEMEEN #Akademie