Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    FOTO'S E.G. JANSEN TEEN MIDDELBURG
    Dr. E.G. Jansen
    • May 30, 2018

    FOTO'S E.G. JANSEN TEEN MIDDELBURG

    Aksiebelaaide foto's van E.G. Jansen se wedstryde teen HTS Middelburg. Manie du Plessis het beslis 'n talent en passie vir sports foto's. EERSTE SPAN TWEEDE SPAN DERDE SPAN O/16A O/16B O/15A O/15B O/14A O/14B #Rugby2018 #EGJansen #RUGBY #egjansen #Sport
    12 views
    Rugby uitslae teen HTS Middelburg
    Dr. E.G. Jansen
    • May 28, 2018

    Rugby uitslae teen HTS Middelburg

    #Sport #egjansen #RUGBY
    52 views
    Hokkie Uitslae teen Jeugland
    Dr. E.G. Jansen
    • May 28, 2018

    Hokkie Uitslae teen Jeugland

    #Hokkie #Sport #egjansen
    32 views
    Skaak uitslae teen Voortrekker
    Dr. E.G. Jansen
    • May 28, 2018

    Skaak uitslae teen Voortrekker

    #Skaak #Sport #egjansen
    7 views
    Hermerk Uitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • May 23, 2018

    Hermerk Uitslae

    2017 Matrieks Hermerk uitslae is nou beskikbaar. Herskryf punte is nog uitstaande. Jansengroete #Matriek #egjansen #Akademie #ALGEMEEN
    44 views
    Graad 8 aanlynregistrasies sluit 28 Mei 2018.
    Dr. E.G. Jansen
    • May 23, 2018

    Graad 8 aanlynregistrasies sluit 28 Mei 2018.

    Onthou asseblief: U moet binne SEWE (7) werksdae, nadat u aanlyn aansoek gedoen het Hoërskool Dr. E.G. Jansen se inskrywingsvorm (beskikbaar by die kantoor) saam met die volgende dokumente by die skool inhandig: ID van ouer(s); Geboortesertifikaat van leerder; Bewys van adres (werk/woon waarop u aansoek gedoen het); en die Nuutste rapport. Die aansoeke sal slegs as volledig beskou en gefinaliseer word na ontvangs van al die vereiste dokumentasie. Jansengroete #Registrasies
    37 views
    Vivarté Kunstefees is in die nuus!
    Dr. E.G. Jansen
    • May 22, 2018

    Vivarté Kunstefees is in die nuus!

    Besoek gerus hulle facebookbladsy vir al die inligting oor hierdie Kunstefees. https://www.facebook.com/vivartekunstefees/?fref=mentions #Vivarte #KunsKultuur #egjansen
    13 views
    Gauteng atleet:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 22, 2018

    Gauteng atleet:

    Baie geluk aan Ruan Bronkhorst wat gekies is om Gauteng in atletiek te verteenwoordig by die "Tri Colour Games" in Reggio Emalia in Italië vanaf 3 - 17 Julie 2018. Hoërskool Dr. E.G. Jansen is baie trots! #AtletiekByJansen #GautengAtleet #ATLETIEK #egjansen #Sport
    7 views
    E.G. Jansen se voedingskema
    Dr. E.G. Jansen
    • May 22, 2018

    E.G. Jansen se voedingskema

    In vandag se moeilike ekonomiese tye raak die nood onder baie van ons kinders en ouers erger. Indien u in die posisie is om ons minderbevoorregte gesinne te help met kruideniersware of finansiële hulp kan u gerus vir mev. Tia Liebenberg in die Finansiële Kantoor skakel. Tel nr: 011 826 1538/9. Haar e-posadres is tia@egjansen.co.za. Ons waardeer dit opreg. Jansiegroete. #Fondsinsameling #egjansen #ALGEMEEN
    23 views
    Virseker Beker wedstryd foto's
    Dr. E.G. Jansen
    • May 22, 2018

    Virseker Beker wedstryd foto's

    Virseker beker wedstryd foto's tussen E.G. Jansen o/16B en Garsfontein. Foto's geneem deur: Manie du Plessis Kliek op hierdie skakels vir nog foto's: E.G. Jansen o/14A en Garsfontein E.G. Jansen o/14B en Garsfontein E.G. Jansen o/15A en Garsfontein E.G. Jansen o/15B en Garsfontein E.G. Jansen o/16A en Garsfontein E.G. Jansen o/16B en Garsfontein E.G. Jansen 3des en Garsfontein #Sport #egjansen #RUGBY
    62 views
    Pragtige Arend Muurskildery
    Dr. E.G. Jansen
    • May 22, 2018

    Pragtige Arend Muurskildery

    Baie dankie aan die kunsstudente wat hierdie pragtige arend tee die ingangsportaal se muur geskilder het. Almal sal saamstem dat hierdie kunstenaars hulle vingerafdrukke... en harte agtergelaat vir toekomstige Jansies om te waardeer. EG Jansen Kuns Klasse - Art Classes #KunsKultuur #egjansen
    17 views
    Onthou om vir Adele te stem!
    Dr. E.G. Jansen
    • May 21, 2018

    Onthou om vir Adele te stem!

    Oud-leerling en Mev. Suid-Afriafinalis, Adele Koolen (néé Geldenhuys) het onlangs die skool toegespreek. Besoek ons fb-bladsy om haar te ondersteun en te wen. Leerders kan 5 gig data wen. #Oudjansies #egjansen #ALGEMEEN
    14 views
    FEES VAN TALENT
    Dr. E.G. Jansen
    • May 16, 2018

    FEES VAN TALENT

    Hierdie jaar se Vivarté Kunstefees eindig vandag. Wat 'n wonderlike fees van talent. Alles wat 'n mens doen, of nie doen nie, is gebaseer op selfvertroue. Glo altyd in jouself, selfs wanneer dit nie maklik is nie. En om voor mense op te tree, verg baie selfvertroue. Daarom is kunswedstryde so belangrik. Dit leer jou glo in jouself... dit leer jou opstaan vir jouself... en dit leer jou dat jy jou talente op verskillende platforms kan beoefen. E.G. Jansen ondersteun kunstefeest
    31 views
    Hokkie uitslae teen Kempton
    Dr. E.G. Jansen
    • May 15, 2018

    Hokkie uitslae teen Kempton

    #Hokkie #Sport #egjansen
    16 views
    Netbal uitslae:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 15, 2018

    Netbal uitslae:

    #Netbal #Sport #egjansen
    25 views
    Tennis uitslae
    Dr. E.G. Jansen
    • May 15, 2018

    Tennis uitslae

    #Tennis #Sport #egjansen
    25 views
    KUNS IS IN
    Dr. E.G. Jansen
    • May 10, 2018

    KUNS IS IN

    Ons buitemuurse kunsklas floreer. Hier is van die werk wat uitgestal was tydens ons Opedag. #KunsIsIn #NieNetSport #Kunsklasse #KunsKultuur #egjansen
    17 views
    Jansen vier Hemelvaart
    Dr. E.G. Jansen
    • May 10, 2018

    Jansen vier Hemelvaart

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen vier Hemelvaart op 10 Mei. Dankie Juffrou Michelle Knoetze vir al jou harde werk by die CSV. Foto's: M Photography #CSV #egjansen #ALGEMEEN
    14 views
    Hokkie uitslae teen Birchleigh
    Dr. E.G. Jansen
    • May 10, 2018

    Hokkie uitslae teen Birchleigh

    #Hokkie #Sport #egjansen
    25 views
    Oud-Jansie 3de in Mr. International
    Dr. E.G. Jansen
    • May 9, 2018

    Oud-Jansie 3de in Mr. International

    Nuus oor oud-Jansie: Dwayne Geldenhuis is in 2017 as Mr King of South Africa aangewys. Hy het dan ook op 30 April Suid-Afrika verteenwoordig by die 12de Mr International in Yangon Myanmar. Hier het hy derde geëindig uit 40 lande wat deelgeneem het. Ons sê baie geluk aan Dwayne! #oudjansienuus #onsistrots #Oudjansies #egjansen #ALGEMEEN
    10 views
    34
    5
    67

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.