Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Hokkie-Uitslae:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 11, 2018

    Hokkie-Uitslae:

    Baie geluk aan die eerstespan en O/14B-span wat die liga wen hierdie jaar en ook aan die O/14A-span wat as naaswenners uittree. #Hokkie2018 #HokkiebyJansen #TrotseJansen #Hokkie #Sport #egjansen
    27 views
    ATKV-Finalis:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 7, 2018

    ATKV-Finalis:

    Baie geluk aan Vianette de Kock (gr. 8) met 'n uitstaande prestasie - sy dring deur na die nasionale finale ATKV-redenaarskompetisie vir Onvoorbereide Praat wat 16 en 17 Augustus by ATKV-Buffelspoort gehou word. #RedenaarsByJansen #TrotsJansen #KunsKultuur #egjansen #Redenaars
    10 views
    VALKE SPELERS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 7, 2018

    VALKE SPELERS:

    Baie geluk aan die volgende E.G. Jansen rugbyspelers wat as Valke spelers gekies is: Valke Cravenweek 2018: W. Noëth L. October D. Schwartz G. Morris D. Coetzee D. Coetzee O. Philander Valke Akademie 1 2018: F. Enslin K. Potgieter Valke Oos Reitz span: Z. Schwarzer Valke Doom Gouws Oos span: Z. Martin J. Kruger M. Venter J. Redelinghuys S. Demieniet D. Vos J. du Preez Schoeman M. v.d. Vyver J. v.d. van der Merwe Valke Grant Khomo: W. Groenewald K. Ben
    94 views
    Netbal nuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 7, 2018

    Netbal nuus:

    Die Gauteng O/15- Kay Motsepe Skole Netbalkampioenskap vind op 9 Junie in Kenmare plaas. E.G Jansen is een van die skole wat genooi is om te gaan deelneem. Ons wens ons O/15A-span sterkte toe met hierdie toernooi! #Netbal2018 #DisOnsSkool #EGJansen #Sport #egjansen #Netbal
    14 views
    Steek jy jou talente onder die maatemmer weg?
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 6, 2018

    Steek jy jou talente onder die maatemmer weg?

    Vat 'n kans en kom skryf , skryf oor wat jy hoor en sien sodat ons iets vir die nuuskurige-agies kan agterlaat. Sprei jou Arendsvlerke en neem die eerste stap! As jy belangstel om deel van die redaksie te wees en jou merk te maak, kontak die gegewe nommers in foto. Jansengroete 💛🖤 #KunsKultuur #egjansen
    88 views
    Pom-Pom's dra by tot Jansen GEES
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 6, 2018

    Pom-Pom's dra by tot Jansen GEES

    Ons almal weet E.G. Jansen het gees... maar die pom-pom's is 'n uitbeelding van ons skoolgees. Hulle het almal pragtig gelyk en hul optrede was Saterdag weer uit die boonste rakke. Hul toewyding en harde werk word raakgesien en waardeer. Nog Foto's op Manie du Plessis se facebook bladsy #PomPoms2018 #EGJansenHetGees #PomPoms #Sport #egjansen #Sosiaal #KunsKultuur
    33 views
    Perdrynuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 6, 2018

    Perdrynuus:

    Die "Qualifier 4" het die naweek plaasgevind. Dit het ook gepaard gegaan met 'n parade waaraan al die skole deelgeneem het. Werner Bouwer het skitterend presteer. Hier is sy uitslae: Performance riding 1ste Caprilli toets 1 1ste Working riding 2e Handy hunter 2e Caprilli toets 2 3de In hand 3de Equitation 5de Jae - Lee Enslin het 'n 2e plek en twee 5e plekke verower en Monica Leeuw het 'n 5e en 11e plek gekry. Organiseerder- PERDRY Mev. Estie Aucamp #Perdry2018 #Trots
    8 views
    Skaak weer deur na distrikfinaal:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 6, 2018

    Skaak weer deur na distrikfinaal:

    Ons o/15- en o/18-spanne het na die distrikfinale wat op Saterdag, 4 Augustus by Hoërskool Oosterlig plaasvind, deurgedring. Maak die regte skuiwe, Jansen is trots op julle! #SkaakByJansen #Skaak2018 #Skaak #Sport #egjansen
    14 views
    Interskole Redenaars 2018
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    Interskole Redenaars 2018

    Op 22 en 23 Mei 2018 het die volgende skole aan die Interskole Redenaars deelgeneem. 1. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool) 2. Hoërskool Oosterlig 3. Hoërskool Hans Moore 4. Leeuwenhof Akademie Daar is redenaars van hoogstaande kwaliteit gelewer en elke skool kan voorwaar trots wees op hulle leerlinge. Hoërskool Dr. E.G. Jansen se junior en senior spanredenaars, koor en dramastudente het ook opgetree en hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Die uitslae was soos gevo
    39 views
    GAUTENG REDENAARS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    GAUTENG REDENAARS:

    Op 26 Mei 2018 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen aan die GAUTENG REDENAAR ,by Hoërskool Linden, deelgeneem. Dit was die eerste keer wat ons deelgeneem het en die 12 leerlinge het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Die uitslae was soos volg: GRAAD 8 VOORBEREID Vianette de Kock - Tweede Jaques Steyn - Agste Joanique du Toit - Negende ONVOORBEREID Kimé Steenkamp - Wenner Vianette de Kock - Tweede Reynard Nel - Vyfde SPANREDENAARS JUNIORS ( neem deel as gr.9) Joanique du T
    44 views
    IERLAND RUGBY TOER
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    IERLAND RUGBY TOER

    Ondersteun asseblief ons rugbyseuns met hulle fondsinsameling vir die Ierland toer. Gaan kuier by Panarotti's Carnival Mall hierdie Saterdag, 9 Junie, 17:00 #OnsGaanToer #EGJansen #Rugby2018 #RUGBY #egjansen #Sport
    23 views
    Foto's - E.G. Jansen teen Transvalia
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    Foto's - E.G. Jansen teen Transvalia

    Puik rugby en puik foto's! E.G. Jansen teen Transvalia. Bestel foto's vanaf Manie du Plessis whatsapp op 078 040 7189. Eerste span Tweede span O/16A O/16B O/15A O/15B O/14A O/14B #Rugby2018 #EGJansen #RUGBY #Sport #egjansen
    30 views
    Die Jansen Bom
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4, 2018

    Die Jansen Bom

    Die "Jansen Bom" het weer Saterdag ontplof! Ons rugbymanne het met groot gees die punte ingeryg teen Transvalia. Baie geluk! #Rugby2018 #JansenBom #EGJansen #RUGBY #Sport #egjansen
    36 views
    Rugby Uitslae teen Transvalia
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4, 2018

    Rugby Uitslae teen Transvalia

    #RUGBY #Sport #egjansen
    27 views
    GR 10 FW EKSTRA KLASSE
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4, 2018

    GR 10 FW EKSTRA KLASSE

    #Akademie #egjansen #ALGEMEEN
    19 views
    Hokkie Uitslae teen Hugenote
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4, 2018

    Hokkie Uitslae teen Hugenote

    #Hokkie #Sport #egjansen
    23 views
    Vivarté Kunstefees: Wenners
    Dr. E.G. Jansen
    • May 31, 2018

    Vivarté Kunstefees: Wenners

    Baie geluk aan al die wenners by Vivarté Kunstefees. Kliek op hierdie skakel vir meer inligting. Kliek hier.... #VivarteWenners #KunstefeesByJansen #Vivarte #KunsKultuur #egjansen
    32 views
    Liplekker vingeretes deur Le Petit Restaurant
    Dr. E.G. Jansen
    • May 30, 2018

    Liplekker vingeretes deur Le Petit Restaurant

    Hotelskool leerlinge het uitgehaal en gewys waartoe hulle in staat is met 'n heerlike "cocktail" funksie gehou by die skool tydens die Mnr. en Mej. Jansie aand op 21 April 2018. #HotelSkoolByJansen #HeerlikeKos #Hotelskool #egjansen #LePetitRestaurant
    21 views
    BESPREEK BY ONS RESTAURANT
    Dr. E.G. Jansen
    • May 30, 2018

    BESPREEK BY ONS RESTAURANT

    Bespreek Nou vir jou funksie by E.G. Jansen se eie Le Petit Restaurant en help met praktiese ure wat leerlinge moet aflê. LE PETIT RESTAURANT Dit is ons eie gesellige restaurant wat bestuur word deur die Hotelskool. Hierdie restaurant is ingerig om troues, verjaarsdae, reünies, enige onthale of partytjies aan te bied. Daar is flinke diens deur ons eie leerlinge, wat weer help met hulle praktiese ure wat ingewerk moet word. Kom stel u eie spyskaart op. Sien hieronder vir keuse
    23 views
    EG Jansen se jaarlikse Internasionale aand.
    Dr. E.G. Jansen
    • May 30, 2018

    EG Jansen se jaarlikse Internasionale aand.

    Gasvryheidstudie leerlinge lê op die 16 Mei hul kwartaalikse eksamen af. Die tema van die restaurantaande was "Internasionale Aand" Die leerlinge kies self watter land hulle wil uitbeeld en trek dan ook volgens die land aan. Daar was tafels van Ierland, Egipte en Indië om maar ‘n paar te noem. ‘n Ware kultuurbelewenis met heerlike, wêreldse disse. #HotelSkool #Gasvryheidstudie #EGJansen #Hotelskool #egjansen #LePetitRestaurant
    9 views
    23
    4
    56

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.