DIE REVUE VAN 2022 VERLOOP SKITTEREND
Deur Kyra Pratt Dis nie net danspassies en ritme wat hier tel nie, maar ook spiere – ja groot spiere – ons manne lig meisies op en swaai...
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.