Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    BORGE IS BELANGRIK: Brander Printing Co.
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 17, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: Brander Printing Co.

    Branders Printing Co. kan letterlik enigiets druk. Vanaf pamflette, besigheidskaartjies, uithangborde, strooibiljette, gevoude pamflette,...
    30 views
    GHOLFDAG: Crown Building Supplies Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 2, 2019

    GHOLFDAG: Crown Building Supplies Prysborg

    Crown Building Supplies verskaf 'n groot verskeidenheid boumateriaal en hardeware wat aan al u boubehoeftes voldoen.Hulle lewer ook groot...
    15 views
    GHOLFDAG: TW Profile Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    GHOLFDAG: TW Profile Prysborg

    GHOLFDAG: TW Profile Prysborg TW Profile is gestig in 1994 en het sedertdien suksesvol gegroei tot een van die grootste...
    20 views
    GHOLFDAG: Action Coach Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    GHOLFDAG: Action Coach Prysborg

    Die bestuur van 'n besigheid kan 'n baie eensame plek wees. Daar is spanning om die onderneming te bedryf, om na die personeel om te...
    9 views
    Borge is belangrik...
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2019

    Borge is belangrik...

    Rags2Riches wil u graag help om u droomhuis te koop. Kontak hulle gerus vir u eiendomsbehoeftes op 079 516 6027 Baie dankie aan...
    10 views
    Borg - Leading Lady
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Borg - Leading Lady

    Ondersteun asseblief een van EGJ se groot borge van Mnr. en Mej. Jansie: Leading Lady SA spesialiseer in die volgende •...
    8 views
    Spesiale aanbiedings by East Rand Toyota!
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2019

    Spesiale aanbiedings by East Rand Toyota!

    Ondersteun asseblief ons borg, nl. East Rand Toyota. Hulle het 'n verskeidenheid aanbiedings hierdie maand. Skakel hulle gerus vir meer...
    20 views
    GHOLFDAG: Glamour Goodies Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 9, 2019

    GHOLFDAG: Glamour Goodies Prysborg

    Glamour Goodies verkoop 'n groot verskeidenheid, bekostigbare handsakke, kostuumjuwele, serpe, pantoffels en geskenke. Gaan 'like'...
    14 views
    GHOLFDAG: Market Car Sales Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 7, 2019

    GHOLFDAG: Market Car Sales Prysborg

    Market Car Sales, in die hartjie van Boksburg, is 'n klein gebruikte motorhandelaar met uitstekende persoonlike diens. As u 'n motor by...
    17 views
    GHOLFDAG: Cause Pre Owned Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 3, 2019

    GHOLFDAG: Cause Pre Owned Prysborg

    Crause Pre Owned Vehicles CC voertuie in Boksburg is begin met die doel om gebruikte motors van hoë gehalte teen bekostigbare pryse te...
    21 views
    GHOLFDAG: Judine Motors Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 2, 2019

    GHOLFDAG: Judine Motors Prysborg

    Judine Motors verkoop al vir langer as 19 jaar goeie gehalte, gebruikte motors. Daar is altyd 'n groot verskeidenheid motorvoertuie wat...
    30 views
    GHOLFDAG: Home2B Properties Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 1, 2019

    GHOLFDAG: Home2B Properties Prysborg

    Is u opsoek na 'n spesifieke eiendom? Kontak my vir enige navrae oor eiendom. Ek werk in die Oos-Rand omgewing. Ons doen verkope,...
    10 views
    The Clique Café
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 1, 2019

    The Clique Café

    19 September 2019 het die Jansieraad 2020 ‘n lekker buffet ontbyt gaan nuttig by Clique Cafe, voor hulle gaan help regmaak het vir die...
    36 views
    GHOLFDAG: TOMS Musiekwinkel Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 30, 2019

    GHOLFDAG: TOMS Musiekwinkel Prysborg

    TOMS - Die enigste musiekwinkel wat instrumente aan musikante verskaf sedert 1978. Hulle bied 'n groot verskeidenheid...
    12 views
    GHOLFDAG: Nasico Ouditeure Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 27, 2019

    GHOLFDAG: Nasico Ouditeure Prysborg

    Ons doen u boeke ... U fokus op u besigheid .... Ons kan u help om u besigheid te bestuur deur u boeke te doen. Dit is bekostigbaar, op...
    13 views
    GHOLFDAG: Cryolipo Fat Freezing
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 26, 2019

    GHOLFDAG: Cryolipo Fat Freezing

    Hou jou liggaam fiks en gesond met Cryolipo Fat Freezing! Kry die liggaam van jou drome sonder 'n operasie of hersteltyd met Cryolipo...
    7 views
    GHOLFDAG: Gooi Kole Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 24, 2019

    GHOLFDAG: Gooi Kole Prysborg

    Nasionale Braaidag word jaarliks op 24 September op erfenisdag gevier. Alle Suid-Afrikaners wêreldwyd word aangemoedig om op die dag...
    52 views
    GHOLFDAG: Curvent International Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 23, 2019

    GHOLFDAG: Curvent International Prysborg

    Spesiale aanbieding op Curvent International PTY Ltd Pinnacle dak-turbines! Kwalifiseer vir 'n spesiale aanbieding van 15% afslag op...
    14 views
    GHOLFDAG: Home Corp Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 21, 2019

    GHOLFDAG: Home Corp Prysborg

    Verander jou huis in 'n droomhuis met die hulp van Home Corp. Home Corp verskaf 'n reeks meubels, kombuistoestelle en tuisvermaakprodukte...
    19 views
    GHOLFDAG: Out & About prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 21, 2019

    GHOLFDAG: Out & About prysborg

    Out & About is 'n splinternuwe kinderpartytjie-lokaal en koffiewinkel. Out & About bied baie pret aan vir die kinders hierdie...
    9 views
    1
    2
    345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.