September 22, 2017

Laerskool Baanbreker se koor wou gaan sing by Witfield se Ouetehuis... En toe help ons graag met kospakkies en die gebruik van ons skoolbus.

Dit was nou lekker bederf.

September 11, 2017

Die kleuterskool "Step-Up" het met een van E.G. Jansen se GROOT busse op 'n uitstappie na Ollie die Nar gegaan. Hier is van die oulike foto's wat hulle vir ons gestuur het:

May 22, 2017

Ons samel geld in vir minderbevoorregtes. Hier is 'n paar foto's van Jansies in hulle slippers.

Jansiegroete.

May 19, 2017

Hoërskool Dr. E.G. Jansen het R10000 oorbetaal vir Christo Venter se operasie. Ons wil graag ander skole ook vra om 'n bydrae te maak.

Christo was die 17de Mei in 'n motorfiets ongeluk in Brakpan, Hy is 'n leerling van Hoërskool Die Anker. Die berig was in die Brakpan H...

Moedersdag is om die draai

Die Pom-poms en juf. Magda Scholtz verkoop hierdie tissuebokse vir Moedersdag. Die prys daarvan is R50 en dit kan aangekoop word by juf. Scholtz in K. 13 of by enige pom-pom meisie.

Bestellings sluit Woensdag 10 Mei.

Jansiegroete.

April 24, 2017

Mnr Johan Lerm en Mnr Eon Thiart het 'n paar dae gelede 'n dame gehelp wat haar sleutels in haar kar toegesluit het.

Dis EG Jansen se onderwysers - altyd bereid om te help...

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.