July 2, 2019

'n DVD van Mnr. en Mej. Jansie is beskikbaar by die finansieële kantoor teen R150 elk. 


#MnrenMejJansie #DVD 

July 2, 2019

GRAAD 11 leerlinge word herinner aan die My Japan opvoering op 12 Julie.

Jy moet asseblief jou R 80 so gou as moontlik by die finansiële kantoor inbetaal, of deur die internet met verwysing: My Japan.

Dankie
Afrikaanse Departement 

November 18, 2018

Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig ons innige meegevoel met die afsterwe van Charleen Meyer, oud-Jansie wat in 2015 gematrikuleer het.

Ons gebede is met haar familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd. 

October 24, 2018

E.G. Jansen vier weer vroegoggend moldag op 23 Oktober met 'n paar eksperimente.

Moldag herdenk Avogadro se nommer (1mol= 6,02 x 10 tot die mag 23 / 6,02 x 1023), wat 'n basiese meeteenheid in chemie is. Dis ook waar die dag vandaan kom - 23 Oktober om 06h02

Moldag i...

October 24, 2018

Volg ons op Instagram:

https://www.instagram.com/dregjansen/

#Instagram #JansenOpInstagram 

September 15, 2018

Ons bied gratis testamente aan vir enigeen wat ons kontak.

Ondersteun ons borge - Hammond Pole Prokereurs: Tel: 011 874 1800

#OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #HammondPole 

September 15, 2018

Ondersteun asseblief ons borg, nl. Century 21

Hulle skou hierdie Sondag, 16 September van hulle eiendomme.

http://century21.evlink9.net/public/messages/view-online/qi9Wb60eg1hVFjfD/DJGVrSZXkpNN9M2P/az4c9D3x26XwxC7T

#OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #Century21 

September 7, 2018


Januarie - Augustus 2018

E.G. Jansen se nuus in een publikasie. Laai die volledige koerant hier af...

https://www.egjansen.co.za/die-arend-koerant

September 6, 2018

Hierdie is 'n uitstekende aanbieding op die nuwe Toyota Yaris by East Rand Toyota.

Ondersteun ons borge: Tel: 011 841 1700

#OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #Toyota 

August 29, 2018

Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers en onderhoofleiers verkies is vir 2019

Hoofseun:
Franco Enslin

Hoofdogter:
Bernice Swartz

Onderhoofseun Akademie:
Reon Jordaan

Onderhoofdogter Akademie:
Noëlene Swanepoel

Onderhoofseun Sosiaal:
Dian Coetzee

Onderhoofdogt...

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.