November 28, 2019

As jy nog nie EGJ se Pom-Poms in aksie gesien het, is hierdie video geneem deur DigiTV, 'n moet kyk:

https://digitv.co.za/#/video/6851/9751/Vod


#DigiTV #JansenTV #PomPoms 

November 28, 2019

- Artikel geskryf deur Hannes Nienaber (School of Rugby)

Hier word die koring van die kaf geskei!

Die Wildeklawer-toernooi vir junior-spanne (o.14, o.15eno.16) sal volgende jaar vir die negende keer aangebied word. Die toernooi vind op 25 en 27 April in Kimberley pla...

November 25, 2019

'n Vinnige terugblik op die jaar se sporthoogtepunte van E.G. Jansen. Gaan kyk gerus na hierdie DigiTV produksie:

https://digitv.co.za/#/video/13858/20481/Vod

#DigiTV #JansenTV #SportByJansen 

November 25, 2019

Vir die wat nog nie die Bok Vrydag video op DigiTV gaan kyk het nie, hier is die link:

https://digitv.co.za/#/video/16186/22528/Vod

Maak seker jy "like" ook die video!

#JasenTV #DigiTV #AllesByJansen 

November 18, 2019

Baie geluk aan ons rugbydogters wat Saterdag 16 November hulle eerste IC Nissan Meisies 7's toernooi gewen het. Die finale wedstryd telling was 40-15.

Die deelnemende skole op die dag was:

Hoërskool Stoffberg
Hoërskool Dr. E.G. Jansen
Hoërskool Johan Jurgens
Hoërskoo...

November 15, 2019

Hiermee die vrouerugby-program vir Saterdag se IC Nissan 7

ROUND ROBIN

09:00 - 09:20
Dr EG Jansen vs Noorderlig Pool A M1

09:20 - 09:40
John Vorster A vs Stoffberg Pool B M2

09:40 -10:00
Noorderlig vs John Vorster 1 Pool A M3

10:00 - 10:20
Stoffberg vs Johan Jurge...

November 15, 2019

JANSEN RUGBY: Oefensessie

Kom woon 'n Jansen Rugby oefensessie by op Saterdag, 23 November 2019.

Tyd: 9-11 uur
Plek: H/s Dr. E. G. Jansen

Kontak ons rugbydirekteur Rudi Dames op 083 277 1347 vir enige navrae. 

November 8, 2019

Oud-leerling Ruaan Lerm het as kaptein uitgedraf in verlede naweek se Pro14-wedstryd teen Glasgow Warriors.

Erich Cronje, ook 'n oud-jansie, verdien sy eerste CAP vir die Southern Kings.

Baie geluk aan die twee rugbymanne!

https://www.sport24.co.za/Rugby/PRO14/lerm-...

November 8, 2019

Netbal-afrigterspos beskikbaar vanaf Januarie 2020.

Stuur asseblief cv na netbal@egjansen.co.za of skakel Mev. T. de Villiers vir meer inligting op 061-195-6329.

#VakantePos #PersoneelByJansen 

November 8, 2019

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.

Junior Sportvrou 2019
Anke Swanepoel

Junior Sportman 2019
Devon Smit

Senior Sportvrou Beste Prestasie 2019
Dominique Jansen van Vu...

Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.