August 22, 2019

Fluoresce Revue 2019, opgeneem deur DigiTV.

Deel 1 van 2

https://digitv.co.za/#/video/12026/18405/Vod

#Revue2019 #FluoresceRevue 

August 2, 2019

Vanaand saai Jansen TV regstreeks die Fluoresce Revue uit. Dis ligte, kamera en aksie! Moet dit nie misloop!

Die program begin om 19:00

#FluoresceRevue #JansenTV #DigiTV 

July 28, 2019

E.G. Jansen se revue skop af met die ouetehuis revue vertoning.

Baie dankie aan Clique Café en SPAR & Tops The Square vir hulle bydrae van heerlike lekkernye en gebak.

E.G. Jansen is trots op borge soos julle.

#BorgeIsBelangrik #FluoresceRevue2019 

June 24, 2019

Die jaarlikse wintervakansie revue oefenweek is verby. Almal is baie opgewonde en sien nou net uit na die optredes!

Kaartjies is by die finansiële kantore beskikbaar As gevolg van die hoë aanvraag, is daar nog 'n kuieraand op die 31ste Julie beskikbaar gestel.

Hierme...

June 8, 2019

Leerderaand:
(Slegs skoliere. Jy kan jou vriende van ander skole nooi)
Datum: 26 Julie
Tyd: 18:30 vir 19:00
Prys: R30 (onbespreekte sitplekke)
Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie

Teateraande:
Datums: 27, 29 en 30 Julie
Tyd: 18:30 vir 19:00
Prys: R60 (bespreekte sitple...

April 29, 2019

Sangopnames is volstoom aan die gang en huiswerk moet maar inpas as daar 'n ruspose is...

#Revue2019 #RevuebyJansen 

April 11, 2019

Die revue vir 2019 is goed op dreef. Die oefentye vir die kwartaal is soos volg:

8, 15, 22 en 29 April vanaf 17:00 -21:00
6, 13 en 20 Mei vanaf 17:00 -21:00.

Revuegroete

#Revue2019 #RevueByJansen 

January 22, 2019

Finale revue-oudisies vind plaas op Donderdagmiddag 24 Januarie na skool in die saal.

Sangoudisies vind Maandagmiddag 28 Januarie in me. Minnaar se klas plaas. Berei enige liedjie voor wat jy kan kom sing sonder musiek.

#Revue2019 #RevueByJansen 

August 4, 2018

Laaste foto's van Revue 2018... sien almal deur hier te kliek.

Foto's: Maryna Smith (http://m-photography.co.za/)

July 31, 2018

Baie dankie aan al die leiers wat die bemarkingsaand saam met ons geniet het!

#OnsKuierSaam #Revue2018 #DieBesteSkool

Nog Foto's: Kliek Hier

Foto's: Maryna Smith (http://m-photography.co.za/)

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.