May 2, 2019

1. Aanlyn webblad vir registrasie maak 13 Mei 2019 oop – die webblad adres is www.gdeadmissions.gov.za.

2. Die webblad sluit op 15 Julie weer – dan kan geen verdere registrasies plaasvind nie.

3. Dokumente volgens die Departement vereistes kan saam met die oorspronkl...

April 25, 2019

Aanlynregistrasie Graad 8 leerders begin op 13 Mei 2019 (Registrasies open om 08:00) en sluit weer op 15 Julie 2019. E.G. Jansen moedig alle ouers aan om op 13 Mei hul kinders te registreer om teleurstelling te voorkom.

Webtuiste: gdeadmissions.gov.za.

Neem skermskot...

May 23, 2018

Onthou asseblief:

U moet binne SEWE (7) werksdae, nadat u aanlyn aansoek gedoen het Hoërskool Dr. E.G. Jansen se inskrywingsvorm (beskikbaar by die kantoor) saam met die volgende dokumente by die skool inhandig:

ID van ouer(s);
Geboortesertifikaat van leerder;
Bewys van...

April 26, 2018

Baie dankie dat u ons opedag bygewoon het!

Indien u nie 'n e-pos van ons ontvang het nie, kliek op hierdie skakel en registreer asseblief om 'n e-pos te ontvang:

https://www.egjansen.co.za/inskrywings

April 18, 2018

Aanlynregistrasies en aanlynaansoeke vir 2019 het geopen 16 April 2018 en sluit op 28 Mei 2018.

Dit is baie belangrik dat u so vroeg as moontlik vanaf 16 April registreer. Aansoeke word volgens die registrasienommer wat u ontvang oorweeg, m.a.w eerste aansoeke word eers...

November 2, 2017

Die Gauteng Departement van Onderwys (GDO) het weer aanlynregistrasies oopgestel vir ouers wat die sperdatum van 12 Junie gemis het. Die stelsel sal van vandag tot 10 November beskikbaar wees.

Registreer asseblief aanlyn om teleurstelling te voorkom.

Vir v...

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.