November 28, 2019

As jy nog nie EGJ se Pom-Poms in aksie gesien het, is hierdie video geneem deur DigiTV, 'n moet kyk:

https://digitv.co.za/#/video/6851/9751/Vod


#DigiTV #JansenTV #PomPoms 

October 24, 2019

Die pompom oudisies Vrydag 25 Oktober is slegs vir 2019 se gr 8- tot 11-dogters. Gr. 8-dogters van 2020 word volgende jaar in Januarie geakkommodeer.

#PomPomsByJansen 

June 15, 2019

Dankie aan elke pom-pom wat die rugbyspelers kom ondersteun het teen Waterkloof!  


Manie du Plessis het dan ook gesorg dat julle aksiefoto's geneem word. Sluit aan by sy Facebook bladsy 'Dr E G Jansen Aksie fotos' vir nog vele meer.

#PomPoms2019 #Cheerleaders 

May 22, 2019

'n Mens kan op 'n paar dinge in hierdie lewe staatmaak.... die son wat opkom (en gaan sak), jou hond se liefde en E.G. Jansen se PomPoms. Dankie vir julle motivering! 


Vir nog meer foto's kliek gerus op Manie du Plessis se skakel:
.
https://www.facebook.com/media/set/?set...

April 8, 2019

Die pom-poms het weer geskitter tydens Saterdag se wedstryde teen Hoërskool Kempton Park. Hier is 'n paar foto's geneem deur Manie du Plessis van hulle optrede.

https://www.facebook.com/media/set/?set=oa.2610069735674398&type=3

#PomPoms2019 #PomPomsByJansen 

March 8, 2019

"Live-streaming" van Cansa, Relay For Life vanmiddag by Boksburg Stadion met E.G. Jansen se Pom-Pom's om 18:00 tot 21:30.

Vang die GRATIS aksie "live" op jou foon, tablet, skootrekenaar of "smart" TV.

Aangebied deur DigiTV.

#JansenTV #DigiTV 

June 19, 2018

Hier is foto's van hulle tydens die Virseker Beker toernooi teen Monument.

#PomPomsByJansen #OnsHetDieGees

Foto's geneem deur Manie du Plessis

June 6, 2018

Ons almal weet E.G. Jansen het gees... maar die pom-pom's is 'n uitbeelding van ons skoolgees. Hulle het almal pragtig gelyk en hul optrede was Saterdag weer uit die boonste rakke. Hul toewyding en harde werk word raakgesien en waardeer.

Nog Foto's op Manie du Plessis s...

March 12, 2018

Julle het "stunning" gelyk. Dankie Magda Scholtz en pompoms vir julle harde werk en opoffering.

#pompoms2018 #diebesteskool

Sien al die foto's op hulle facebook: M Photography

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.