January 3, 2020

Mnr. Gys Loots, Jansen se ysterman, wat op alle gebiede vir soveel mense 'n vaderfiguur was, gaan uiteindelik op welverdiende pensioen op die rype ouderdom van 73! Hy los groot skoene wat gevul moet word. Ons wens hom en sy familie alle voorspoed vir die toekoms toe.

...

December 2, 2019

November 8, 2019

Netbal-afrigterspos beskikbaar vanaf Januarie 2020.

Stuur asseblief cv na netbal@egjansen.co.za of skakel Mev. T. de Villiers vir meer inligting op 061-195-6329.

#VakantePos #PersoneelByJansen 

November 8, 2019

Engels Beheerliggaampos beskikbaar vanaf Januarie 2020.
Engels eerste addisionele taal graad 8 tot 12.

Kontak mev. Schwartz by 011 826-1538/9 of epos u cv na sandy@egjansen.co.za

#VakantePos #PersoneelByJansen 

October 24, 2019

Me. Lynette Nel se toestand is steeds kritiek. Sy is voortdurend in EGJ se gedagtes en gebede. Een van EGJ se leerlinge het 'n briefie aan haar gerig:

Liewe juffrou L. Nel

Juffrou gaan seker nie die brief lees nie, maar as juffrou dit lees, sal ek baie bly wees want...

October 4, 2019

Lynette Nel, onderwyseres verbonde aan Dr. E.G. Jansen, was op 3 Oktober 2019 in ’n baie ernstige motorongeluk betrokke. Sy is tans in die waakeenheid van die Unie Hosptiaal in Alberton (trauma-eenheid) waar sy uitstekende behandeling en sorg kry. Al Dr. E.G. Jansen se...

October 3, 2019

Ons soek dringend na ’n Afrikaanse onderwyser wat SACE geregistreer is vir ’n tydelike departementele Afrikaanse pos.

Onmiddelik beskikbaar tot en met einde van die jaar.

Kontak mev. Schwartz by 011 826-1538/9 of epos u cv na sandy@egjansen.co.za

#VakantePos #Person...

September 4, 2019

E.G. Jansen het persoonlik vir mnr. Blignaut gaan gelukwens met sy aanstelling as hoof by Laerskool Concordia.

Mag die jare vorentoe net geseënd wees.

Jansengroete

#NuweHoof #LaerskoolConcordia #BuurskoolIsDieBeste 

September 4, 2019

Stem asseblief vir Rudi Dames vir sy nominasie as Coach of the Year' op Ruggas Coza. 

Awards 2019 - Nominated - Coach of the Year @ http://awards.ruggas.co.za/?p=1820 

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.