November 8, 2019

Baie geluk aan die volgende leerling wat 'n Spesiale Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.

SPESIALE TOEKENNINGS

Uitnemende prestasie 2019
Werner Bouwer

#Perdry2019 #Toekennings 

October 11, 2018

Daar was in totaal 1186 inskrywings vir die Gauteng perdrykampioenskappe. 428 ruiters het aan die Gauteng finaal deelgeneem.

Baie geluk aan Werner Bouwer met sy uitmuntende perdryprestasies tydens 2018. Hy het teen soveel deelnemers sy staal kon wys.

September 2018
*...

September 19, 2018

Baie geluk aan Jae-Lee Enslin wat gekies is vir die Ekurhuleni A-span. Sy het dan ook 'n prys ontvang vir haar deelname aan al vier SANESA-kompetisies.

Werner Bouwer is as die beste ruiter van ons skool aangewys en hy eindig agste in Ekurhuleni. Hy is ook gekies vir die...

August 29, 2018

Jae-Lee Enslin en Werner Bouwer het Gautengkleure vir perdry ontvang en neem en in Oktober aan die S.A. Kampioenskappe by Kyalami deel.

#PerdryByJansen #TrotseJansen 

August 6, 2018

EGJ-ruiters het die naweek van 4 en 5 Augustus deelgeneem aan die Gauteng kampioenskappe.

Jae-Lee Enslin het in die item Prix Caprilli A haar Gauteng kluere verwerf.

Werner Bouwer het vir 6 items gekwalifiseer, nl. :
Prix Caprilli A en B
Handy Hunter
Working Riding P...

June 6, 2018

Die "Qualifier 4" het die naweek plaasgevind. Dit het ook gepaard gegaan met 'n parade waaraan al die skole deelgeneem het.

Werner Bouwer het skitterend presteer. Hier is sy uitslae:
Performance riding 1ste
Caprilli toets 1 1ste
Working riding 2e
Handy hunter 2e
Caprill...

May 7, 2018

Die skool se perdryspan het die afgelope naweek aan die 3e kwalifiserende rondte van SANESA deelgeneem. Mnr. De Beer het Sondag by Eaton Farm die span kom ondersteun en dit het die span verder gemotiveer.

Die uitslae is soos volg:
4 x eerste plekke
2 x tweede plekke vir...

October 12, 2017

Werner Bouwer het tydens die skoolvakansie aan die Nasionale Perdrykampioenskappe deelgeneem.  Hy het puik gevaar en die volgende uitslae behaal:

1ste plek - In Hand
4de plek - Caprilli
6de plek - Performance Riding
11de plek - Working Riding

Baie geluk - Jansieland is t...

September 11, 2017

Monica Leeuw en Werner Bouwer is beide opgeneem in die Gauteng Ekurhuleni perdryspan. Tydens die jaarlikse prysuitdeling van SANESA is Werner aangewys as toppresteerder van ons skool.

Die skool het weereens hierdie jaar 'n tweede plek behaal uit 'n moontlike 15 skole wa...

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.