November 28, 2019

Oud-Jansies Monique Gouws ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!

Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minst...

November 18, 2019

E.G Jansen wys graag hoe mooi hulle matrieks oor al die jare met hulle matriekafskeid gelyk het.

Stuur jou mooiste matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid na egjansenmatriekafskeid@gmail.com.

Die foto's sa...

November 8, 2019

Oud-leerling Ruaan Lerm het as kaptein uitgedraf in verlede naweek se Pro14-wedstryd teen Glasgow Warriors.

Erich Cronje, ook 'n oud-jansie, verdien sy eerste CAP vir die Southern Kings.

Baie geluk aan die twee rugbymanne!

https://www.sport24.co.za/Rugby/PRO14/lerm-...

November 8, 2019

Ons innigste meegevoel aan oud leerder Riaan Kemp wat in 2011 by ons gematrikuleer het se vrou, ouers en familie en vriende.

Hy is vanoggend in ‘’n motorfietsongeluk oorlede.

#RusInVrede 

October 2, 2019

Kyk wie tree op by TILT: Dis ou-skoolband SAARKIE!

Kuier saam hulle hierdie Vrydag, 4 Oktober vanaf 19:00.

#SaarkieIsOnsBand #OudJansies 

June 24, 2019

Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige meegevoel met die groot verlies van Benjamin Hattingh se afsterwe. Benjamin was 'n oud-Jansie wat in 2012 gematrikuleer het.

Ons bid vir krag vir die familie, naasbestaandes en vriende in hierdie ongelooflike hartseer tyd....

June 18, 2019

Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige simpatie en meegevoel met die afsterwe van Marius Steyn, oud-Jansie wat in 2016 gematrikuleer het.

Ons gebede en liefde is met sy familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd.

#RusInVrede 

January 31, 2019

E.G. Jansen se innige meegevoel aan mevrou Yvonne Mostert en familie en vriende met die afsterwe van Chanellé Mostert ’n oud-Jansie van 2016. Rus in vrede.

Begrafnis vind plaas 6 Februarie om 14:00 te GE Begrafnisondernemers 50 Boundary St, Brakpan, 1541

Besigtiging...

January 30, 2019

E.G. Jansen deel graag oud-Jansie Xander Crause se rugby profielvideo. Hoendervleis mooi rugby... Jansen is trots op ons oud-Jansies!

#OudJansies2019 #TrotsOpJansen

https://www.youtube.com/watch?v=lbGAO-SWvKI&t=2s 

January 30, 2019

Dit is 'n toekenning wat aan die top voornemende studente van die Universiteit van Pretoria toegeken word. Hierdie studente se studiegelde word vir 3 jaar vir hulle geborg.

Tydens die konferensie was die studente ook blootgestel aan scenario's soos die "Common Purpose...

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.