May 29, 2019

- Tayla Smit, Boksburg Advertiser

Concordia het bewys dat hul gereed is vir die wedren na hul toekoms.

Laerskool Concordia is onlangs as #DieSkoolMetDieMeesteGees op Radio Jacaranda tydens Martin Bester se besoek aan Hoërskool Dr EG Jansen aangewys.

Tydens Jansen se...

May 2, 2019

Kyk gerus na die onderhoud wat Erin Patience met Jacaranda 94.2 se Breakfast with Martin Bester gehou het tydens ons opedag op 16 April:

https://digitv.co.za/#/video/7066/10183/Vod

Aangebied deur ons eie JansenTV, opgeneem deur DigiTV.

#Opedag2019 #MartinBester #Jac...

April 25, 2019

Aanlynregistrasie Graad 8 leerders begin op 13 Mei 2019 (Registrasies open om 08:00) en sluit weer op 15 Julie 2019. E.G. Jansen moedig alle ouers aan om op 13 Mei hul kinders te registreer om teleurstelling te voorkom.

Webtuiste: gdeadmissions.gov.za.

Neem skermskot...

April 16, 2019

Baie welkom aan Martin Bester en die Jakaranda FM-span wat E.G. Jansen vandag besoek. Luister na JacarandaFM 94.2 tussen 06:00 en 09:00 as deel van ons Opedagverrigtinge.

Ons weet ons kan altyd op julle staatmaak want Jansen is #DieSkoolMetDieBesteGees!

Jansengroete!...

April 11, 2019

Beste Jansies en Ouers

Wil jy graag jou radiodebuut maak? Hier is jou kans. Martin Bester en die Jakaranda FM-span besoek ons skool van 06:00 tot 09:00 op Dinsdagoggend, 16 April as deel van ons Opedagverrigtinge.

Die pret skop of met #DieSkoolMetDieBesteGees! wannee...

April 11, 2019

Die Jansen Bom-uitdaging Laerskool Jan van Riebeeck

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!

DigiTV het hierdie video geneem by Laerskool Jan van Riebeeck tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.

Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op Digitv SA. Kliek n...

April 11, 2019

WEN 'N SKOOTREKENAAR EN DRUKKER MET HOMECORP!

Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Môrewag.

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!

DigiTV het hierdie video geneem by Laerskool Môrewag tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.

Ons nooi almal uit om na die video...

April 8, 2019

Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Goudrand

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!

Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Goudrand tydens hulle weergawe van 'Die Jansen Bom'.

Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hie...

April 8, 2019

Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Elspark

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!

Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Elspark tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.

Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie...

April 8, 2019

By Jansen bied ons top sportsoorte aan en is uitgerus met hoogstaande gehalte fasiliteite. Maar kom kyk self - E.G. Jansen se opedag is op 16 April 2019, om 17:00.

Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms!

#FormuleJansen #JansenOpedag #GaanGroot

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.