November 8, 2019

Netbal-afrigterspos beskikbaar vanaf Januarie 2020.

Stuur asseblief cv na netbal@egjansen.co.za of skakel Mev. T. de Villiers vir meer inligting op 061-195-6329.

#VakantePos #PersoneelByJansen 

November 8, 2019

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.

SPESIALE TOEKENNINGS

Beste Junior Aanvallende Speelster 2019:
Juarica Gullet

Beste Junior Verdedigende Spe...

September 23, 2019

Karate begin en eindig met hoflikheid. Dit beteken om ander te respekteer en te weerhou van gewelddadige gedrag in die gees van goeie sportmanskap.

Baie geluk aan Wandre Wolmarans wat verlede naweek deelgeneem aan die SA-Kampioenskap vir Tenshikan Karate. Hy het eerst...

September 23, 2019

Baie welkom aan die FAST 5-netbaltoernooi deelnemers!

#Netbal2019 #NetbalByJansen 

September 13, 2019

EGJ is baie trots op die O/17-netbalspan wat algeheel 2e eindig in die Fast 5- Gautengkampioenskappe. Hierdie span klop Menlopark 33-19 in die kwarteindronde, Dinamika 18-12 in die halfeindronde en verloor 17-18 in die finaal.

Baie geluk aan afrigter Jenne-lee en span...

September 7, 2019

Baie sterkte aan E.G. Jansen se eerstespan wat vandag aan die Gauteng Fast 5-kampioenskap deelneem by Laerskool Concordia.

#Netbal2019 #Fast5 #NetbalByJansen 

September 2, 2019

E.G. Jansen verwelkom Stefan Blunden as die nuwe atletiekorganiseerder. Tizanne de Villiers word nou EGJ se netbalorganiseerder in die plek van Jenne-lee Delport.

Baie sterkte met die nuwe verantwoordelikhede.

#JansenPersoneel2019 

August 9, 2019

Baie geluk aan die O/17A-span wat al hulle wedstryde tydens die Fast 5-toernooi tot dusver gewen het!

Dankie aan die sportfotograaf, Manie du Plessis, vir hierdie aksiebelaaide netbalfoto's van verlede week se Fast 5 toernooi.

Besoek gerus Manie se bladsy 'Dr E G JAN...

August 1, 2019

Hierdie Donderdag, 1 Augustus, saai Jansen TV regstreeks die Ekurhuleni Fast 5-netballiga uit. Die wedstryde begin om 14:30.

#Fast5 #JansenTV #DigiTV 

July 2, 2019

Baie geluk aan Alyssa Trahms (O/17) wat tydens die onlangse O/19 'SA Champs' se nationale kampioenskappe verkies is tot die S.A.-span.

Die span gaan afgerig word deur die voormalige Protea- afrigter, Elsje Jordaan.

#Netbal2019 #NetbalByJansen 

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.