November 18, 2019

Stuur jou 2019-matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid, na egjansenmatriekafskeid@gmail.com.

Die foto's sal dan in hierdie facebookalbum en op EGJ se webtuiste geplaas word vir al die generasies hierna. 

#Ma...

November 18, 2019

E.G Jansen wys graag hoe mooi hulle matrieks oor al die jare met hulle matriekafskeid gelyk het.

Stuur jou mooiste matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid na egjansenmatriekafskeid@gmail.com.

Die foto's sa...

October 16, 2019

E.G. Jansen se matrieks het afgeskop met hul eindeksamen. Dit is die laaste en belangrikste een van hul skoolloopbaan. E.G. Jansen bid saam met julle vir insig, kalmte en helderheid van verstand vir elke vraestel.

#Matrieks2019 #Eindeksamen2019 

October 14, 2019

Hierdie rooster is aangepas vir die eindeksamen 2019. Let asseblief op die Ekonomie se datum.

https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster

#MatriekEindEksamen2019 

October 10, 2019

Hierdie jaar se matriek-kloklui tradisie vind plaas môre 11 Oktober om 07:30. Die gebeurtenis word direk uitgesaai deur EGJ se populêre Jansen TV! Skakel in en wees deel van die verrigtinge.

DigiTV is verantwoordlik vir die opname en uitsending.

#Kloklui2019 #DigiTV...

October 9, 2019

Sekere funksies vind tradisioneel by E.G. Jansen plaas. So 'n funksie is die jaarlikse afskeidsfunksie wat deur die Jansieraad aangebied word vir die onderwysers en werknemers.

Hierdie jaar was ook nie 'n uitsondering nie. Die personeel is op 3 Oktober in die skoolsaa...

September 23, 2019

Hiermee die aangepaste rooster vir die eindeksamen 2019. Hierdie rooster het net E.G. Jansen vakke op vir die eindeksamen.

Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangstyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal.

https://www.eg...

September 19, 2019

Die Hoërskool Dr. EG Jansen se matrieks kry vanaand vir oulaas die geleentheid om saam as 'n groep te kuier. Die Jansies hou vanaand matriekafskeid by Thabong en dit beloof om 'n behoorlike opskop te wees.

Skakel vanaf 18:00 regstreeks in op Jansen TV via digitv.co.za...

September 17, 2019

Aankoms van matrikulante geskied vanaf 18:00 tot 19:00.

Die ouers is welkom om saam met ons ‘n sjerrie of vrugtesap te geniet en om foto’s saam met u seun/ dogter te neem.

U is ook baie welkom om die saal te besigtig tot ongeveer 18:45 aangesien ons stiptelik om 19:0...

June 8, 2019

Het jy 'n leerderslisensie? Via (DSTV Kanaal 147) Wil kom inloer op jou bestuurlesse!

Deel jou rybewysreis! Stuur jou naam, ouderdom, kontak nommer en onlangse foto na viadriving@propellerfilms.co.za.

#Via #LeerBestuur 

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.