November 8, 2019

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.

SPESIALE TOEKENNINGS

Beste Junior Landloopdogter 2019:
Corlize Stoltz

Beste Junior Landloopseun 2019:
Jaco...

October 4, 2019

Baie geluk aan gr.11-leerling Antonio Brown met sy 11e plek by die Suid-Afrikaanse Skole Landloop Kampioenskappe.

Landloop verg toewyding, selfdissipline en doelgerigheid. Antonio het hierdie eienskappe dwarsdeur die seisoen uitgeleef, EGJ is trots op sy voorbeeld.

#...

September 7, 2019

Baie sterkte aan die volgende landloopatlete wat vandag gaan deelneem aan die CGA-span by die S.A. 'Cross Country Champs':

Claire van Vuuren
Ewan Lourens
Zante Lourens
Corlize Stolz
Sam Makuboela
Boerseun
Antonio Brown
Tenike Blunden
Ciara Blunden
Dany Toko
Tarisha Ma...

August 22, 2019

E.G. Jansen se landloopatlete is baie besig in 2019.

Baie geluk aan Cayde de Waal wat 2e geëindig het in die uitmergelende Spartan Warrior wedren.

Die J.A.C. vaar ook baie goed by die CGA Kampioenskappe op 17 Augustus. Die volgende atlete kwalifiseer dan ook vir SA's...

August 22, 2019

Meb Keflezighi, die Olimpiese 2004-silwermedaljewenner
marathonatleet, het die volgende gesê: “But I also realize that winning doesn’t always mean getting first place; it means getting the best out of yourself.”

Baie sterkte aan elke landloopatleet wat hulle beste gaa...

August 9, 2019

Boksburg kampioenskappe, 6 Augustus 2019

Baie geluk aan die volgende J.A.C. Liga 4-landloopwenners! Al die atlete van E.G. Jansen kwalifiseer vir die D6-toernooi op 23 Augustus.

Senior dogters:

Megan Oosthuizen - Eerste plek
Danae Blunden - Tweede plek
Alyssa Trahms...

August 1, 2019

Baie geluk aan die volgende J.A.C. Liga 3-landloopwenners!

30 Julie 2019 landloop uitslae. Al die spanne eindig eerste:

Senior dogters:

Danae Blunden - Eerste plek
Megan Oosthuizen - Tweede plek
Desire Labuschagne - Vyfde plek

Junior dogters:

Corlize Stolz - Eerste plek
Tinik...

July 24, 2019

2019 CGA, 15 km wedloop :

Seuns in die algeheel;

Antonio Brown - tweede plek
Sam Makubula - derde plek
Prince Mashaba - vierde plek
Danny Toko - agtste plek

Junior seuns;

Antonio Brown - eerste plek
Sam Makubula - tweede plek
Prince Mashaba - derde plek
Danny Toko...

July 23, 2019

EGJ-landloop eindig algeheel eerste in al die afdelings by die Boksburg Landloop liga wat gehou is 16 Julie 2019.

Uitslae:

Junior Dogters - Eerste
O/15 Corlize Stolz - 1e
O/14 Tarisha Maritz - 2e
O/15 Ciara Blunden - 3e
O/14 Tinike Blunden - 4e

Junior Seuns - Eerste
...

July 11, 2019

Geagte atleet

Hier volg die datums vir die landloopligas 2019:

16 Julie 2019, Dinsdag:
• Liga: 1
• Gasheer: Voortrekker en Woodlands
• Plek: Boksburg Stadion

23 Julie 2019, Dinsdag:
• Liga: 2
• Gasheer: Oosterlig
• Plek: Boksburg Stadion

30 Julie 2019, Dinsdag:
• Liga: 3
• Gashe...

Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.