October 9, 2019

Sekere funksies vind tradisioneel by E.G. Jansen plaas. So 'n funksie is die jaarlikse afskeidsfunksie wat deur die Jansieraad aangebied word vir die onderwysers en werknemers.

Hierdie jaar was ook nie 'n uitsondering nie. Die personeel is op 3 Oktober in die skoolsaa...

October 1, 2019

19 September 2019 het die Jansieraad 2020 ‘n lekker buffet ontbyt gaan nuttig by Clique Cafe, voor hulle gaan help regmaak het vir die matriekafskeid 2019, by Thabong Joy For The People.Watter aangename oggend met ’n heerlike ontbyt was dit nie. Die seuns het nie net 2...

September 11, 2019

Dr. E.G. Jansen het op 9 September die hoofleierinhuldiging gehou. Die opwinding was tasbaar en die applous eenparig.

Juf. Maryna het weereens die geleentheid professioneel vasgevang op haar kamera.

Baie geluk aan die leiers wat as hoofleiers en onderhoofleiers verki...

September 11, 2019

Baie geluk aan die volgende leiers wat as hoofleiers en onderhoofleiers verkies is vir 2020.

Hoofseun:
Marco Venter

Hoofdogter:
Alyssa Trahms

Onderhoofseun Akademie:
Jacques van der Merwe

Onderhoofdogter Akademie:
Cara Wijnbeek

Onderhoofseun Sosiaal:
Mikael van de...

September 4, 2019

Met elke nuwe begin is daar gewoonlik ook deure wat toegaan of 'n afskeid wat wag. EGJ wil net die Jansieraad 2019 bedank vir hulle leiding, opoffering en hulp tydens hulle leiersjaar.

#Jansieraad2019 #LeiersVanMore 

September 4, 2019

Die Jansieraad het die laaste paar dae gaan kamp by Warthogg Inn in Brits. Hulle keer vandag terug na die skool met meer foto's en ondervinding.

#Jansieraad2020 #WathoggInn #LeiDeurTeWys 

February 13, 2019

Baie geluk aan die volgende VLR-verkiesings:

VLR Uitvoerende Komitee:

President: Marco Venter
Adjunkpresident: Mianda Maree
Sekretaresse: Desireé Labuschagne
Assistent Sekretaresse: Daniëlle Kloppers
Bemarking: Ruan Tredoux
Tesourier: Jordan Lourens

#VLR2019 #VLRByJ...

August 29, 2018

Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers en onderhoofleiers verkies is vir 2019

Hoofseun:
Franco Enslin

Hoofdogter:
Bernice Swartz

Onderhoofseun Akademie:
Reon Jordaan

Onderhoofdogter Akademie:
Noëlene Swanepoel

Onderhoofseun Sosiaal:
Dian Coetzee

Onderhoofdogt...

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.