November 8, 2019

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.

SPESIALE TOEKENNINGS

Beste Junior Dogtersatleet 2019:
Michelle Lubbe

Beste Junior Seunsatleet 2019:
Juan J...

October 4, 2019

Hiermee die CGA Atletiek liga datums vir 2019.

Saterdag 5 Oktober
Ope-program, Germiston.

Saterdag 19 Oktober
Ope-program, Germiston.
Voorinskrywings sluit op Maandag 14 Oktober om 16:39

Saterdag 2 November
7/9/11/13/15 kampioene, Ruimsig
Sluitingsdatum vir voorafin...

September 4, 2019

Baie sterkte aan elke atleet wat vandag deelneem. Hierby aangeheg die spanlys en program.

Atletiekgroete

Stefan Blunden

#Atletiek2019 #AtletiekByJansen 

September 2, 2019

INLIGTING RAKENDE VRIENDSKAPLIKE BYEENKOMS: 4 SEPTEMBER 2019

1. ALGEMEEN

Deelnemende skole is soos volg:

Hoërskool Montana
Hoërskool Helpmekaar
Hoërskool Oos-Moot
Hoërskool Pretoria-Noord
Hoërskool Garsfontein
Hoërskool E.G. Jansen
Prestige College

Die byeenkoms be...

September 2, 2019

E.G. Jansen verwelkom Stefan Blunden as die nuwe atletiekorganiseerder. Tizanne de Villiers word nou EGJ se netbalorganiseerder in die plek van Jenne-lee Delport.

Baie sterkte met die nuwe verantwoordelikhede.

#JansenPersoneel2019 

August 22, 2019

Wanneer: Maandag, 26 Augustus 2019
Waar: E.G. Jansen se personeelkamer
Tyd: 18:30

Dis belangrik dat alle betrokke en belangstellende ouers dit sal bywoon.

Atletiek groete
Stefan Blunden 

August 9, 2019

Boksburg kampioenskappe, 6 Augustus 2019

Baie geluk aan die volgende J.A.C. Liga 4-landloopwenners! Al die atlete van E.G. Jansen kwalifiseer vir die D6-toernooi op 23 Augustus.

Senior dogters:

Megan Oosthuizen - Eerste plek
Danae Blunden - Tweede plek
Alyssa Trahms...

April 25, 2019

Baie geluk aan Ruan Bronkhorst wat gekies is as deel van die CGA span om aan die Suid-Afrikaanse Senior Kampioenskappe deel te neem in 10 Kamp (Jeug-afdeling).

Hy neem deel op die 25e en 26e April aan die volgende items:

Dag 1
09:15. 100m
11:00. Verspring
14:30. Gewi...

March 28, 2019

Mauritz Lottering is deur na die finale rondte van "Athletics South Africa" se O/20-nasionale kampioenskappe. Die byeenkoms vind plaas op Saterdag 30 Maart in Paarl.

Baie geluk en baie sterkte Mauritz!

#Atletiek2019 #AtletiekByJansen

Foto: Mauritz saam met Breyton P...

March 20, 2019

Dit vat jare se oefening, deursettingsvermoë en toewyding om sukses te behaal in atletiek.

Baie geluk aan die al die atlete wat fantasties presteer het by die Gauteng kampioenskappe:

Hoogspring Dogters 0/17, Tweede plek, Brown, Alyssa (1.65m). Alyssa gaan dan ook deu...

Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.