November 28, 2019

Oud-Jansies Monique Gouws ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!

Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minst...

November 25, 2019

Vir die wat nog nie die Bok Vrydag video op DigiTV gaan kyk het nie, hier is die link:

https://digitv.co.za/#/video/16186/22528/Vod

Maak seker jy "like" ook die video!

#JasenTV #DigiTV #AllesByJansen 

November 18, 2019

Stuur jou 2019-matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid, na egjansenmatriekafskeid@gmail.com.

Die foto's sal dan in hierdie facebookalbum en op EGJ se webtuiste geplaas word vir al die generasies hierna. 

#Ma...

November 18, 2019

E.G Jansen wys graag hoe mooi hulle matrieks oor al die jare met hulle matriekafskeid gelyk het.

Stuur jou mooiste matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid na egjansenmatriekafskeid@gmail.com.

Die foto's sa...

November 8, 2019

Netbal-afrigterspos beskikbaar vanaf Januarie 2020.

Stuur asseblief cv na netbal@egjansen.co.za of skakel Mev. T. de Villiers vir meer inligting op 061-195-6329.

#VakantePos #PersoneelByJansen 

November 8, 2019

Ondersteun asseblief een van EGJ se groot borge van Mnr. en Mej. Jansie:

Leading Lady SA spesialiseer in die volgende

• Caviar-haarverlengings
• Alila Grimeering
• Naels

en nog vele meer.

Hulle bied ook groot promosies aan hierdie maand!

Kontak hulle gerus vir mee...

November 8, 2019

Ons innigste meegevoel aan oud leerder Riaan Kemp wat in 2011 by ons gematrikuleer het se vrou, ouers en familie en vriende.

Hy is vanoggend in ‘’n motorfietsongeluk oorlede.

#RusInVrede 

Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.