Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

PRIMROSE ROETE

DRYWER: ELLIOT 072-545-6154
TIPE BUS: TATA 5
OGGEND OPTELPUNTE EN TYE
06:30 - 1 - Laerskool Witfield
06:40 - 2 - Oak avenue (4 rigting stop)
06:50 - 3 - H/V Corton en Beaconfield
06:55 - 4 - Primrose Primary
MIDDAG AFLAAIPUNTE
1 - Laerskool Witfield
2 - Oak avenue (4 rigting stop)
3 - H/V Corton en Beaconfield
4 - Primrose Primary