Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

IMPALA PARK ROETE

DRYWER: EON 078-660-6234
TIPE BUS: QUANTUM 1
OGGEND OPTELPUNTE EN TYE
06:20 - 1 - Caltex - H/V Rolls Royce weg
06:30 - 2 - Frelon straat – 2 stoppe
06:35 - 3 - Caravelle straat / Spar. (2 stoppe)
06:45 - 4 - H/V Elizabeth en Noordrandweg
06:50 - 5 - Boksburg Brandweer
MIDDAG AFLAAIPUNTE
1 - Boksburg Brandweer
2 - H/V Elizabeth en Noordrandweg
3 - Caravelle straat – Spar
4 - Frelon straat – 2 stoppe
5 - Caltex - H/V Rolls Royce weg